Duine agter Duin7, Walvisbaai
Sossusvlei
Sossusvlei
Sossusvlei
Voetspoor in Sossuvlei se rooi sand
Oosweer - Walvisbaai
Die duine tussen Swakopmund en Walvisbaai van bo gesien
Duinepatrone
Sonsondergang Sossusvlei
Sossusvlei
Vandag het ek 'n paar foto's opgesit van die woestuin. Dit wissel rondom Sossusvlei, Walvisbaai en Swakopmund. Ek hoop julle geniet die foto's. Kliek op die foto om dit groter te maak. Dan sien mens soveel meer detail. Al die foto's is deur myself geneem met'n verskeidenheid van SLR en mik en druk kameras.
Blessings tot volgende keer
Theresa
No comments:
Post a Comment