Liewe Vriende
Vanaand het ek niks om te skryf nie. Ek het heeldag 'n migraine gehad en my pille is op. Ek het toe maar 'n lae profiel gehou
Die wind het vandag teen 40km/u gewaai, dus julle kan julle net indink hoe lyk die dorp.
Ek plaas vir julle foto's van die Small crafts Harbour hier in Walvisbaai.
Groetnis
Theresa
No comments:
Post a Comment