Na die naweek is die nuus maar skraps, behalwe dat ons soos meer as die helfte van die bevolking voor die TV deurgebring en 'n fliek gekyk het, Niks om oor huis toe te skryf i=nie.
Ek plaas vandag dan liewer foto's van 'n piekniek wat ons langs die OU WAPAD naby Uniondale gehou het met sy pragtige uitsig en fynbos,
Renate
Theo en Boetie
Theo, Elfi en Renate
Boetie
Theo
Elfi en Renate
Renate
Theo, Boetie en Elfi
Renate en Elfi
Renate
Elfi, Theo en Boetie
Theo en Boetie
Elfi, Renate, Theo en Boetie
Kinders agterop bakkie
No comments:
Post a Comment