Saturday 20 September 2014

Hallo Almal

Ons het 'n heel interessante oggend gehad by die NAKU (Namibian all styles karate) hier op die dorp gehad.  Renate het eers laat deelgeneem, nadat ons 7 uur al daar moes wees.  Sy was omtrent eers 1 uur se kant aan die beurt.  Sy het goed gevaar, as mens daaraan dink dat sy teen swartbelt karateka deelgeneem het.  Hier is foto's van haaar kata













By die kumite of veg deeg het sy beter gevaaar en 'n 2de plek los baklei  Hier is foto's daarvan.  Sy het mooi geskop en baie meer na haar opponent beweeg.Sy is die een met die blou.


















Intussen het Theo sy tyd verwyl by sy seminaar oor Veiligheid in die Werksplek.  Hy het darem100% vir die eksamen gekry en al sy prakties was reg.  Dus 5 CPD points op sy CV (voortgesette mediese onderrig.

Julle moet 'n lekker aand hê en die rugby geniet

Groetnis
Theresa

No comments:

Post a Comment