Saturday 18 October 2014

Liewe vrien

Ek hoop daar bly darem 'n paar vriende oor maar Jipee die WP het gewern.  Ek as baie bly en het bankvas agter die TV gesit.

Ons   het vandag nie veel gedoen nie.  Theo en Elfie was winkel toe en daarna het Theo vir ons gebraai.

Daarna het ek 'n boek gelees en die ander ook.  Net Renate het huiswerk gedoen en sy is nou nog steeds besig daarmee.

Julle moet 'n lekker aand hê 
Groetnis
Theresa

No comments:

Post a Comment