Tuesday 5 August 2014

Hallo almal

Net ietsie vir die siel vandag



Liewe Heer
Leer my om besluite te neem
wat sal brimg dat u Heiligheid en Goedheid
raak gesien sal word, en help my om die lewe te lei
wat U vir my beplan het.
Amen

Groetnis
Theresa
 

No comments:

Post a Comment