Monday 4 August 2014

Hallo Almal. Ek voel vandag nie vreeslik lekker nie.  Het nierpyp onstekening en het vroeër vanjaar vir 2 weke in die Hospitaal beland as gevolg van nierinfedsie wat van nierpypontsteking gekom heet.  Ek is baie gelukkig  dat ek dit die keer betyds agtergekom het.  Hopelik spring ek met goeie oppas en sterk antibiotika dit dié slag vry.    Ek vat dit maar rustig en lê op my uitskopstoel in die TVkamer.

Ek gaan vandag net foto's van ons soutwerke en soutpanne opsit.  Walvisbaai het 'n groot soutaanleg.





















No comments:

Post a Comment