Sunday 24 August 2014

Hallo

Ons is terug van die bestuursles af. Dit het nie te sleg gegaan nie. Sy verstaaan die werking tussen die koppelaar en die petrol heel goed, maar daar was darem 'n paar hikke.  Hier sit sy in die motor.
Kyk  na die gesigsuitdrukkings

 Toon was ook deel van haar 1ste bestuursles


Toedeldoe vir  nou
Theresa

No comments:

Post a Comment