Monday 11 August 2014

Hi julle

Ek is nog op en wakker na vanogged se 4 uur opstaan.  Was Swakop toe en terug vir Renate se tande en wag nou vir Elfi om die kos klaar te maak, sodat ons kan eet.

Ek gaan vanaand sommer 'n paar van my gunsteling foto's plaas:
 "Barnicles" op die lyf van 'n dooie Boggelrugwalvis
 Kajak saam met die boot
 Flamink
 Fuchias




 Gemsbok
 Kajakop die lagoon
 Olifantrob
    Lemmetjiesdraad

Groetnis
Theresa

No comments:

Post a Comment